Posts

Showing posts from October, 2021

Artemis Fowl

Image
                                              A fairy. A criminal mastermind. This ought to be good . Captain Holly Short is a fairy/elf and the first female recon officer in fairy history. The fairy kingdom is underground, where no humans can find them. At least, no human could, until Artemis Fowl and Butler, his butler, came along. Artemis is a 12 year old criminal mastermind  who's latest scheme is to capture Holly and hold her for ransom. Being the only humans who know about fairies, they are at an advantage. But underestimating a certain fairy's willpower and messing with a troll turn out to be  At first when I started reading this book, I was rather sceptic. The idea of a 12 year old criminal mastermind felt like a worn-out idea to me. Oh, was I wrong! When I met all the characters, especially Holly, and I started to picture the world they live in, I was eng...

Saartjie se papegaai

Image
Saartjie is in die moeilikheid. Sy het 'n baie belangrike brief, een wat dalk 'n ou oom se lewe kan red, verloor! Die brief het in 'n werkboek beland en nou het Ou Nukke, Hoërskool Saamwerk se gevreeste juffrou, dit. Volgens Saartjie is die enigste manier om dié brief terug te kry 'n inbraak by die juffrou se tuiste... Om hierdie storie nóg meer opwindend te maak, gaan Saartjie en Anna boonop Durban toe. Hier ontmoet hulle 'n ou seeman met 'n pratende papegaai. Saartjie sal enige iets gee om só 'n papegaai te hȇ. Sal die twee meisies 'n hotel vol knorrige ooms en tannies kan opkikker? Sal Saartjie dalk haar droom papegaai kry? Ek het Saartjie se Papegaai vreeslik geniet. Dit was vol lawwe pogings en poetse wat 'n mens hardop laat lag. Die enigste deel waarvan ek nie gehou het nie, was toe Saartjie eers ou Nukke se hoed wou aanpas voor sy ontsnap het. Die juffrou het haar gesien. Vȇrder was dit 'n wonderlike verhaal wat ek sterk sou aanbeveel. Bla...